0230040442/0233548909

Worcester

About

WM Spilhaus Worcester het  ontstaan  1 Maart 2024 weens die toenemende aanvraag na besproeiing in die area. Ons area was aanvanklik beperk tot die Hexvallei gebied, maar het mettertyd uitgebrei na area soos Worcester en omliggende streke.

Spilhaus Worcester se personeel bestaan uit 2  Toonbankklerke , gerugsteun deur Tegniese Besproeiingkonsultante uit Hexvallei met gemiddeld 25 jaar besproeiings ervaring.

Spilhaus Worcester werk saam met Spilhaus Hexvallei, sover dit ons werkswinkel afdeling betref, wat insluit die installering en diens van boorgate, opbou van pompstelle en filter stelsels.

Ons verskaf omvattende besproeiings dienste aan ons kliënte wat insluit, opmeting, die ontwerp van besproeiing stelsels, pompe en motors, outomatisering van stelsels, grondvog meetings toerusting en installering. Met die toenemende aanvraag na alternatiewe kragbronne, het ons nou ook solar toerusting en installering tot ons dienste toegevoeg.

Ons streef voortdurend daarna om ons kliënte met slegs die beste te bedien.

Team

D`Niel Appelgryn
Shop Clerk
0761148817
Lehandro Lottering
Shop Clerk
0767936063

Services

  • IRRIGATION PRODUCTS
  • SURVEY
  • DESIGN
  • AUTOMATION